)
Alpha Wiskunde – BVHS leerder behaal A-simbool

Alpha Wiskunde. Cherná Fouché, Graad 12 leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, het skitterend gevaar in Alpha Wiskunde. Sy het 85% behaal in die toets. BVHS is een van die skole…

Freestate Swimming Champs – BVHS swemmers presteer

Freestate Swimming Champs. Tydens 7 tot 11 Desember 2022, het die Freestate Swimming Champs by Bloemfontein se Stadionswembad plaasgevind. Cherná Fouché en Jayden Maritz van Bethlehem Voortrekker Hoërskool (ook lede…

Vrystaat Swem – BHVS swemmers presteer

Vrystaat Swem. Tydens die afgelope naweek, 7 tot 11 Desember, het die Vrystaat swem kampioenskappe in Bloemfontein se stadionswembad plaasgevind. Cherná Fouché en Jayden Maritz van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het…