)
Skolekrieket – Landboudal Boere skitter teen Fichardtpark

Skolekrieket – Landboudal Boere se 0/19-span het verlede Saterdag gesorg vir ’n ware skolekrieketdrama. Hulle het Hoërskool Fichardtpark se o.19B-skolekrieketspan met slegs een paaltjie verslaan. Fichardtpark het die loot gewen…

Krieketwedstryd – Landboudal Boere vs HTS Louis Botha

Krieketwedstryd – Landboudal Boere se jong kriekethelde het Maandag ‘n krieketwedstryd teen HTS Louis Botha gespeel. Landboudal se 0/19A span het HTS Louis Botha in ‘n krieketkragvertoning oorrompel. Landboudal se…