SA Atletiek Kampioenskap – Charl Greyling skitter
SA Atletiek Kampioenskap. Charl Greyling, graad 12 leerder van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, het die afgelope naweek aan die SA Atletiek Kampioenskap deelgeneem en stap weg met `n groot eer!…
Vrystaat Skole Atletiek – Charl Greyling beste seuns presteerder
Vrystaat Skole Atletiek. Charl Greyling, `n Graad 11 leerder van Hoërskool Witteberg, Bethlehem, is Saterdag deur Vrystaat Atletiek vereer vir sy prestasies die afgelope jaar op die atletiekveld. Charl ontvang…








