Challengers Hockey Cup – Hoërskool Jim Fouché blink uit
Challengers Hockey Cup. Die seuns- en dogters tweede hokkiespanne van Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein, het die afgelope naweek aan die gewilde Challengers Cup deelgeneem. ’n Hoogtepunt van die naweek was…









