Internasionale Wetenskap Ekspo – Hoërskool Menlopark
Internasionale Wetenskap Ekspo. Inge Higgins, Graad 9 leerder van Hoërskool Menlopark in Pretoria, het ‘n silwer medalje by die BUCA IMSEF Internasionale Wetenskap Ekspo in Turkye verwerf. Inge was een…








