Wynland Rolbal – Dirkie Human verkies tot O.20 span
Wynland Rolbal. Dirkie Human, leerder van Hoërskool Robertson, is tot Wynland se o.20-rolbalspan verkies. Hy sal die span tydens ‘n toernooi van 1 tot 2 Oktober, in Tulbagh, verteenwoordig. Wynland…
Armand Ascary – DF Malan
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Armand Ascary het tydens die vakansie in Bloemfontein vir die WP aan die “Junior Bowls Nationals” deelgeneem. Sy span het ‘n bronsmedalje verower en hy was ook…
Puik rolbaluitslae van HS Strand se leerders.
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.89″ background_layout=”light”] Die leerders op foto bo is die drie leerders wat die WP-rolbalspan gehaal het en in April in Bloemfontein aan die SA’s gaan deelneem. Hulle…
Die rolbalspelers van HS Strand het die afgelope vakansie aan die Envar Buys Toernooi deelgeneem
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Die rolbalspelers van HS Strand het die afgelope vakansie aan die Envar Buys Toernooi deelgeneem. Hier is van die leerders se prestasies en foto’s van hul. Jason…








