Hoërskool Punt se besoek aan die Bet-El Huis versorgingseenheid
Soos elke keer vantevore was die besoek deur Hoërskool Punt aan die Bet-El Huis versorgingseenheid uit ‘n ander wêreld en vol pret. Trane het gerol en maagspiere het behoorlik gewerk…








