)
Atletiek Suid-Afrika Kampioenskappe – HTS Middelburg

Atletiek Suid-Afrika Kampioenskappe. Atlete van HTS Middelburg het aan die Atletiek Suid-Afrika Kampioenskappe (ASA) deelgeneem waar hulle Mpumalanga verteenwoordig het. Hulle het prag- prestasies behaal. Nege Rooies-atlete het in hul…