ATKV Debatsfinaal – Hoër Meisieskool Bloemhof
ATKV Debatsfinaal. Uitsonderlike Prestasie deur Bloemhof-leerders by ATKV-Debatsfinaal. Die Hoër Meisieskool Bloemhof is trots om die uitsonderlike prestasie van hul debatspanne aan te kondig. Die meisies het deelgeneem aan die…









