Afrika o.18/20 Atletiekkampioenskappe – Hoërskool Stellenbosch
Afrika o.18/20 Atletiekkampioenskappe. Goue glorie vir Hoërskool Stellenbosch! Ansumé de Beer van Hoërskool Stellenbosch het gisteraand, Donderdag 17 Julie, geskiedenis gemaak by die 2025 Afrika o.18/20 Atletiekkampioenskappe in Nigerië! Met…
ASA Senior Atletiekbyeenkoms- Hoërskool Stellenbosch
ASA Senior Atletiekbyeenkoms. Ansumé de Beer, leerder van Hoërskool Stellenbosch, het vandag, Vrydag 25 April, as 17-jarige by die ASA Senior Atletiekbyeenkoms in Potchefstroom ’n goue medalje ontvang. Sy het…










