)
Animato A Capella Kompetisie – Hoër Meisieskool Oranje

Animato A Capella Kompetisie. Hoër Meisieskool Oranje se sanggroep Con Spirito het Saterdagaand Pretoria behoorlik laat bewe. Met hul kragtige optrede by die nasionale Animato A Capella-kompetisie het hulle amper…

Animato A Capella kompetisie – OMS sanggroep die wenners

Animato A Capella kompetisie. Con Spirito het, soos in 2022, skoonskip gemaak in die Nasionale Animato A Capella kompetisie in Pretoria. Dié sanggroep van Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein, het…