)
SA Skole Atletiek Kampioenskappe – Hoërskool Witteberg uitslae

SA Skole Atletiek Kampioenskappe. Sestien atlete van Hoërskool Witteberg het vanaf 3 April aan die SA Skole Atletiek Kampioenskappe in Germiston deelgeneem. Die Wittebergers het puik prestasies opgelewer.  Witteberg se…