AMASA/ ABAKUS-kompetisie – HoĆ«rskool Hoopstad se Anje skitter
AMASA/ ABAKUS-kompetisie. Baie geluk aan Anje Saunders (Vlak 5) wat ān silwer medalje verower het tydens die AMSASA-kompetisie in Roodepoort. Hierdie prestasie is ān groot mylpaal en toon haar toewyding…









