)
Alpha Wiskunde Prestasie – HoĆ«rskool Garsfontein trots op Ruben

Alpha Wiskunde Prestasie. Ruben Schlebusch vierde beste in Suid-Afrika. HoĆ«rskool Garsfontein, Pretoria, is super trots op Ruben Schlebusch met sy uitsonderlike 96% Alpha Wiskunde prestasie in die nasionale eindeksamen. Ruben…

Alpha Wiskunde prestasie – HoĆ«rskool Montana Pretoria

Alpha Wiskunde prestasie. šŸŽ‰ Gustav Liebenberg tweede beste in Suid-Afrika HoĆ«rskool Montana, Pretoria, is ongelooflik trots op Gustav Liebenberg, die skool se Dux-leerder van 2025. Hy het ’n uitsonderlike 98%…