InterhoĆ«r-swemgala – HoĆ«rskool Nelspruit triomfeer
InterhoĆ«r-swemgala – HoĆ«rskool Nelspruit het Woensdag, 18 Februarie, sy oorheersing in die swembad bevestig. Die jaarlikse InterhoĆ«r-swemgala het by Van Riebeeck Park plaasgevind. Die byeenkoms is deur Komatipoort Akademie aangebied.…









