Afrikaspele Swem – Afrikaanse Hoër Seunskool
Afrikaspele Swem. 🏅 AFFIE-SWEMMER SKITTER BY AFRIKASPELE 🏊♂️ Christiaan Esterhuysen, ’n graad 12-leerder van Affies, het onlangs Suid-Afrika met trots verteenwoordig by die AUSC Streek 5 Jeugspele in Swakopmund, Namibië…









