Affies Prestige Tennistoernooi – Hoër Meisieskool Oranje
Affies Prestige Tennistoernooi – Hoër Meisieskool Oranje se o15A-span het uitgeblik by die Affies Prestige tennistoernooi die afgelope naweek. Die talentvolle o.15A-tennisspan het hul staal gewys tydens die gesogte Affies…
Affies Prestige Tennistoernooi – Hoër Meisieskool Bloemhof
Affies Prestige Tennistoernooi. 🎾 Bloemhof blink uit. Hoër Meisieskool Bloemhof se o.15-tennisspan het vanjaar ’n indrukwekkende 4de plek behaal uit 16 deelnemende skole by die gesogte Affies Prestige Tennistoernooi in…










