)
Fichies neem afskeid – Hoërskool Fichardtpark groet Abrie Myburgh

Fichies neem afskeid. Op Dinsdag, 28 November, het Fichies afskeid geneem van hulle geliefde adjunkhoof, mnr Abrie Myburgh. Mnr Myburgh tree na 37 jaar se getroue diens in die onderwys,…