)
SA-Atletiekkampioenskappe – Laerskool Truida Kestell blink uit

SA-Atletiekkampioenskappe – Johnathan Matthew van Laerskool Truida Kestell het sy skool en gemeenskap met trots verteenwoordig tydens die Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskappe. Die SA-atletiekkampioenskappe het in Kaapstad plaasgevind. Johnathan het ‘n uitblinkprestasie…

Internasionale Atletiek – Hoër Meisieskool Oranje

Internasionale Atletiek. Twee Oranje-sterre oppad na Afrika vir internasionale atletiek! Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein het weereens hul staal bewys met twee topatlete wat die Suid-Afrikaanse vlag hoog gaan hou.…