)
Moderne Vyfkamp – Marilie Duvenage skitter tydens kampioenskap

Moderne Vyfkamp. Marilie Duvenage, leerder van Hoërskool Outeniqua in George, het aan die “2023 Western Cape Provincial Modern Pentathlon Championships” deelgeneem. Die byeenkoms het op 11 Maart in Stellenbosch plaasgevind.…