)
ATKV-Redenaarskompetisie – Migel Uys dring deur na semi-finaal

ATKV-Redenaarskompetisie. Migel Uys, hoofseun van Hoërskool Bellville, dring deur na die semi-finale rondte van die ATKV-Redenaarskompetisie. Hy het in April aan die kompetisie se eerste uitdunronde vir Wes-Kaap hoërskole deelgeneem…

2023 ATKV-Redenaarskompetisie – Hoërskool Cradock presteer

2023 ATKV-Redenaarskompetisie. Ses redenaars van Hoërskool Cradock het aan die 2023 ATKV-Redenaarskompetisie te Gqeberha deelgeneem. Van die ses leerders wat deelgeneem het, is twee leerders, Ineke van der Merwe en…