)
0.11 Lejweleputswa krieketspan – Primêre Skool Naudeville in span

0.11 Lejweleputswa krieketspan. 🏏 Primêre Skool Naudeville – Krieketnuus. Naudies is ongelooflik trots om aan te kondig dat drie van hul talentvolle jong krieketspelers gekies is vir die o.11 Lejweleputswa-distrikspan.…

Eerste Krieketspan Maak Geskiedenis – Hoërskool Hermanus

Eerste Krieketspan Maak Geskiedenis. Hoërskool Hermanus is uiters trots op hul eerste krieketspan wat onlangs as wenners van die 2025 Interskole Krieketkompetisie aangewys is. Hierdie talentvolle en toegewyde span het…

1ste senior Protea-krieketspeler – Sekondêre Meisieskool Oranje

1ste senior Protea-krieketspeler. Miané Smit (matriek 2023) het geskiedenis gemaak deur Oranje se 1ste senior Protea-krieketspeler te word. Sy het Woensdag haar buiging teen Indië in ‘n driehoekige reeks in…