)
14 TOP Geografieleerders – HoĆ«rskool Garsfontein skitter

14 Top Geografieleerders. HoĆ«rskool Garsfontein is ongelooflik trots om aan te kondig dat 14 van hul graad 10 Geografieleerders eerste geĆ«indig het nasioneel by die Junior SANGO (Suid-Afrikaanse Nasionale Geografie-olimpiade)…