)
Kleuresport rekords – Laerskool Truida Kestell

Kleuresport rekords – Laerskool Truida Kestell, Bethlehem het hul jaarlikse kleuresport gehou. Mia Rautenbach en Nina Kilian het die kleresport se rekords verbeter. Die uitslae was as volg: Meer skolenuus:…

SA Skole Sport Sterre – Laerskool Truida Kestell

SA Skole Sport Sterre – Jonathan Matthew en Mia Rautenbach, atlete van Laerskool Truida Kestell, Bethlehem het aan die 2024 Atletiek Suid-Afrika (ASA) se baan- en veldkampioenskappe deelgeneem. Die byeenkoms…