)

Sweiskompetisie 2023 – Hoërskool Bultfontein leerders presteer

Sweiskompetisie 2023. Drie leerders van Hoërskool Bultfontein, Ruan Botes, Flippie Tait en Henri Roux is as wenners van die skool se sweiskompetisie aangewys. Hierdie drie leerders dring deur na die Lejweleputswa rondte wat op 12 Augustus by HTS Welkom plaasvind.

Henri Roux ontvang ‘n sweisgeskenkpak met sweistoerusting en ‘n pak sweisstafies. Hy ontvang ook ‘n rugsak gevul met geskenke. Flippie Tait ontvang ‘n self- verdonkerende sweishelm en ook ‘n rugsak gevul met geskenke. Ruan Botes ontvang ‘n MIG-sweismasjien met ‘n rol sweisdraad asook ‘n rugsak gevul met geskenke.

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://bulties.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal