Churcher’s College. Hoërskool Durbanville se o.17A en B netbalspanne asook die o18B Netbalspan het gister die voorreg gehad om teen Churcher’s College van Engeland se toerspanne te speel.
Dit was ‘n middag wat mens laat onthou het het waaroor sport gaan! Saam speel, saam lag en saam kuier. Die Engelse dames het die pragtigste SA vlag rokkies gedra, gereed vir die tuis Netbal Wêreldbeker oor ‘n paar dae!
Die rugbyseuns en netbalmeisies het na die netbal heerlik gekuier om die SA vure. Hoërskool Durbanville se eie Afrikaanse o17 Lana het op ‘n stadium aangekondig: “nou’s my Engels op vir die dag”.
Churcher’s College. Durbanville High School’s U17A and B netball teams as well as the u18B Netball team had the privilege of playing against Churcher’s College of England tour teams yesterday.
It was an afternoon that made one remember what sport is all about! Playing together, laughing together, and also hanging out together. The English ladies wore the most gorgeous SA flag dresses, ready for the home Netball World Cup in a few days!
The rugby boys and netball girls also had a great time after netball at the SA fires. Durbanville High School’s own Afrikaans u17 Lana at one point announced: “now my English is up for the day”.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf