)

You are sponsoring

Netbal Kaptein - Ontmoet Levi Oehley van Hoërskool Goudveld

Netbal Kaptein. In ons gewilde reeks oor sportkapteins, gesels Schools That Rock vandag met Hoërskool Goudveld se 1ste Netbalspan Kaptein, Levi Oehley. Levi behaal die tweede doel in ons reeks oor Netbal…