)

You are sponsoring

Sportsterre - Hoërskool Die Wilgers 2023 presteerders

Sportsterre. Hoërskool Die Wilgers, Pretoria, se merietetoekennings is onlangs gehou. Tydens die geleentheid is daar erkenning gegee aan elke Wilgie wat presteer het in 2023. Die toppresteerders op sportgebied, die…