)

You are sponsoring

Finsbury Krieketliga - Hoërskool Nelspruit skop af met 'n wen

Finsbury Krieketliga. Hoërskool Nelspruit se o.15’s en die LVM White Tigers het 20 Januarie die Finsbury krieketliga afgeskop met ‘n oorwinning teen Hoërskool Centurion. Die White Tigers het tuis gespeel…