)

You are sponsoring

Kwagga Top 10 Atletiekbyeenkoms - Hoërskool Punt presteer

Kwagga Top 10 Atletiekbyeenkoms. Drie atletiekspanne van Hoërskool Punt, Mosselbaai, het by Hoërskool Outeniqua se Kwagga Top 10 Atletiekbyeenkoms puik presteer. Die A-span beklee ‘n agtste posisie uit die 43…