)

You are sponsoring

Fisiese Wetenskappe - Hoërskool Fichardtpark leerders genooi

Fisiese Wetenskappe. Nege leerders van Hoërskool Fichardtpark is na die Vrystaat Skeinat (Fisiese Wetenskappe) konvensie genooi. Die konvensie vind plaas op 14 en 15 Augustus by die Noordwes Universiteit, Potchefstroom…