)

You are sponsoring

Laerskool Tennistoernooi - Erries bied suksesvolle toernooi aan

Laerskool-tennistoernooi. EHS-tennis het op Vrydag, 24 Maart, ‘n laerskool-tennistoernooi aangebied. Dit was die eerste keer dat Hoërskool Ermelo ‘n laerskool Dubbels-tennistoernooi aanbied. Na die rondomtaliewedstryde was dit duidelik dat daar…