)

You are sponsoring

Interhoër Atletiekkampioenskappe - BVHS dra Kampioenkroon

Interhoër Atletiekkampioenskappe. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se atlete doen dit weer! Bethehem Voortrekker is die Topskool tydens Vrystaat  Interhoër Atletiekkampioenskappe in Sasolburg. Talent. Toewyding. Topafrigters. Dit is die BVHS atlete se bestandele vir…