)

You are sponsoring

EHS Atletiek - vriendskaplike byeenkoms by Hoërskool Nelspruit

EHS Atletiek. Op 28 Januarie het Hoërskool Ermelo aan ’n vriendskaplike byeenkoms te Hoërskool Nelspruit deelgeneem.  Afrikaans Hoër Seunskool, Afrikaans Hoër Meisieskool, Hoërskool Middelburg, Hoërskool Rob Ferreira en Hoërskool Nelspruit…