)

You are sponsoring

Kaapjag Kompetisie - Ivan Matthyser skitter by Kompetisie

Kaapjag Kompetisie. Ivan Matthyser van Hoërskool Robertson het op 5 November aan Kaapjag se Mees-veelsydige-skut-kompetisie deelgeneem. Die kompetisie het in Durbanville plaasgevind. Meer as honderd skuts het die dag bygewoon…