)

You are sponsoring

WP Damesrugby - Auschka Ekron van Hoërskool Strand in O.19 span

WP Damesrugby. Auschka Ekron is ‘n leerder van Hoërskool Strand in die Wes-Kaap. Sy het gedurende die afgelope vakansie vir die WP damesrugby O.19 span aan die Suid-Afrikaanse damestoernooi deelgeneem.…