)

You are sponsoring

Hoëveld Gholf-liga - Hoërskool Ermelo presteer by Hoëveld-liga

Hoëveld Gholf-liga. Hoërskool Ermelo se gholfspanne het die afgelope seisoen goed gevaar. Die Erries kon vier spanne inskryf vir die Hoëveld-Gholf-liga wat oor vier rondes (Volksrust, Piet Retief, Bethal en Ermelo)…