)

You are sponsoring

Manshokkie - Theuns Theunissen, Oud-Uppie, skitter

Manshokkie. Theuns Theunissen, Oud-leerder van Hoërskool Upington, presteer geweldig goed in hokkie. Hy is tans ‘n tweede jaar student aan die Noord-Wes Universiteit van Potchefstroom. Theuns speel tans vir Pukke…