)

You are sponsoring

SA Skole Atletiek - Hoërskool Outeniqua wen medaljes

SA Skole Atletiek. Hoëerskool Outeniqua van George se Kwagga atlete het vier medaljes verower tydens die SA-Skole Atletiek byeenkoms in Germiston. Die volgende medaljes is gewen: Mignon Burger – Hoogspring…