)

You are sponsoring

Erries Seunshokkie - Vriendskaplike wedstryde vs Oosterland

Erries Seunshokkie. Op Woensdag, 2 Maart, het Hoërskool Ermelo se seunshokkiespanne vriendskaplike wedstryde teen Hoërskool Oosterland gespeel. Hierdie wedstryde is gereël ter voorbereiding van die ligawedstryde wat volgende week begin.…