)

You are sponsoring

Jan Fourie - Hoërskool Fichardtpark vereer oud-skoolhoof se nagedagtenis

Jan Fourie. Dit is met groot hartseer dat die Fichie-gemeenskap van die afsterwe van meneer Jan Fourie verneem. Mnr. Fourie was vanaf 1985 tot 1996 die skoolhoof van Hoërskool Fichardtpark.…