)

You are sponsoring

Debat - Eileen Vermeulen van Hoërskool DF Malan presteer

Debat. Die nasionale Dink-of-Sink Debatskompetisie het vanjaar weer aanlyn plaasgevind. Hoërskool DF Malan is trots om te sê dat Eileen Vermeulen aangewys is as een van die ses beste juniorsprekers…