)

You are sponsoring

Boland Krieket - Daandré Walker van Hoërskool Strand o.16 krieketspan

Boland Krieket. Daandré Walker, ‘n gr.10-leerder aan die Hoërskool Strand, is in die Boland se o.16-krieketspan opgeneem. Die span gaan gedurende Desember in Pretoria deelneem. Daandré is ‘n toonbeeld van…