)

You are sponsoring

Erries Lourierfunksie - Graad 12’s ontvang erkenning

Erries Lourierfunksie. Op Vrydag 25 Oktober het Hoërskool Ermelo die jaarlikse graad 12-Lourierfunksie op ‘n spoggerige en glansryke wyse gehou. Baie geluk aan elke leerder wat ‘n prys ontvang het.…