)

You are sponsoring

Hoërskool Bredasdorp leerder skitter op kultuurgebied

Helena Kriel (gr9) van Hoërskool Bredasdorp is ‘n veelsydige leerder wat, ten spyte van die beperkings wat die Covid-pandemie meebring, op kultuurgebied haar heel beste gee. Sy het deurgedring na…