)

You are sponsoring

Laerskool Stulting fietsryers in aksie

Heelwat van Laerskool Stulting, Humansdorp, se leerders het die afgelope naweek aan die 10km en 25km Victory fietsry-resies deelgeneem. Die terrein was rof, maar die fietryers het hul staal gewys…