)

You are sponsoring

Hoërskool Nelspruit: Word aktief saam met die Nellies

Die NHS-Sportburo het dit goed gedink om met ‘n reeks virtuele kompetisies, wedlope en bergfietswedrenne te begin om sodoende NHS-leerlinge en ander belangstellendes weer fisies aan die gang te kry.…