)

You are sponsoring

Hoërskool Punt leerder wen 7's Springboktrui

Chadey Schutte, Gr9 leerder van Hoërskool Punt in Mosselbaai, het die Springbok 7’s trui van Blitzbok Kaptein, Siviwe Soyizwapi gewen. Die gelde was vir die O/15 Rugby se fondsinsameling. Die…