)

You are sponsoring

Hoërskool Nord-Kaap presteer by SA virtuele redenaarskompetisie

HNK, Kimberley, se redenaars het vandag geskiedenis gemaak toe hulle aan die heel eerste Suid-Afrikaanse virtuele redenaarskompetisie ooit deelgeneem het. Oppie Tong Af / On The Tip Of Your Tongue…