)

You are sponsoring

Hoërskool Aliwal-Noord leerder skitter in Hokkie

“… though she be but little she is fierce”- Shakespeare Kamerin McPherson het tydens die Junie vakansie aan die “u/14 South Hockey Tournament” in Bloemfontein deelgeneem. Hierdie span bestaan uit…